top of page
Jammer ons kan nie nou besprekings aanvaar nie.
Verblyf
Die Jaghuis
450 South African rand
R 450
Available spots
Diens beskrywing
Die jaghuis bied slaapplek vir 8 mense en beskik oor twee badkamers, albei met storte. Die kombuis is volledig toegerus vir gemaklike selfsorg. Die boekrak is gevul met boeke wat ons interessant gevind het, met ’n lekker verskeidenheid om van te kies. Die stoep se uitsig is pragtig, en die staproetes is maklik en toeganklik vir almal.
Kontak besonderhede
Plato OKJP, Farm Diepkloof 0 of 180, Diepkloof, Burgersdorp, South Africa
123-456-7890
info@mysite.com
bottom of page